I got Africa is 'n web werf ontwikkeling en internet diens verskaffer
maatskappy gestig in 1999. Ons bied DNS, webmail en web werf hosting
as 'n uitbreiding op ons sagteware ontwikkelling en ander tegniese
vaardighede.
PRIVACY POLICY FOR IGOTAFRICA CC
At IGotAfrica, accessible from www.igotafrica.com, one of our main
priorities is the privacy of our visitors. This Privacy Policy
document contains types of information that is collected and recorded
by IGotAfrica and ...
[Terms and Conditions]
Deur die webwerf te gebruik, dui jy jou ooreenkoms aan alle terme,
voorwaardes en kennisgewings wat hierin vervat of verwys word (die
“Voorwaardes”) aan. As jy nie saamstem met hierdie
Gebruiksvoorwaardes moet asseblief nie ...
Ons bied omvattende konsultasie en onderhoud dienste vir al die wolk bediener platforms insluitend Digital Ocean, Amazon Web Services en Google Cloud hosting.
Deur die web werf te gebruik dui u aan dat u instem tot al die terme,
voorwaardes en kennisgeweings wat bevat of waarna verwys word in
hierdie bladsy (die Terme van Gebruik). As jy nie met die Terme van
Gebruik saamstem nie moet asseblief nie die web ...
Miskien nou. Miskien nooit!
Pasgemaakte sagteware is duur, so dis 'n baie belangrike vraag wat
beantwoord moet word. By IGotAfrica moedig ons ons kliënte aan om
klein te begin. Kyk eers of jou idees werk en hoe jou kliënte reageer
met sagteware van ...
In die moderne wêreld is dit noodsaaklik vir 'n besigheid, hoe klein
ook al, om 'n teenwoordigheid op die web te he. Klein en medium
besighede moet geloofwaardigheid aan hulle aktiwiteite leen om hul
beeld en handelsmerke te vestig en op te bou. Groot ...
Jy kry 'n beheerpaneel om jou DNS-rekords te administreer. Hierdie oplossing is perfek vir enige klein besigheid of ISP wat 'n mate van ontslag in hul aanlyn-teenwoordigheid wil bou. Die hosting van jou DNS-rekords op 'n sekondêre, onafhanklike bediener ...
'n Eenvoudige gids vir reaktiewe web ontwerp. Ek het besluit om 'n paar skakels hier bymekaar te maak wat ander ontwikkelaars en webwerf ontwerpers kan help.